Diana: Van Feëprinses tot Tragiese Ikoon

Diana: Van Feëprinses tot Tragiese Ikoon

Magda Cronjé / May 28, 2020

Diana Van Fe prinses tot Tragiese Ikoon In hierdie eerste volwaardige Afrikaanse biografie van Diana die prinses van Wallis neem die skrywer jou op n intieme toer deur di merkwaardige vrou se lewe Jy ontmoet haar nie net as die prinses me

  • Title: Diana: Van Feëprinses tot Tragiese Ikoon
  • Author: Magda Cronjé
  • ISBN: 9780981417752
  • Page: 362
  • Format: Paperback
  • In hierdie eerste volwaardige Afrikaanse biografie van Diana, die prinses van Wallis, neem die skrywer jou op n intieme toer deur di merkwaardige vrou se lewe Jy ontmoet haar nie net as die prinses met die idilliese lewe nie jy leer ken haar as n vrou wat van haar kinderdae af gekonfronteer is met gebroke verhoudings wie se aanstaande die aand voor hulle troue inIn hierdie eerste volwaardige Afrikaanse biografie van Diana, die prinses van Wallis, neem die skrywer jou op n intieme toer deur di merkwaardige vrou se lewe Jy ontmoet haar nie net as die prinses met die idilliese lewe nie jy leer ken haar as n vrou wat van haar kinderdae af gekonfronteer is met gebroke verhoudings wie se aanstaande die aand voor hulle troue in n ander vrou se bed deurgebring het wat geminag is deur haar man en sy adellike familie wat deur haar hele huwelik moes saamleef met haar man se liefde vir n ander vrou wie se intiemste gesprekke die media gehaal het wat deur haar minnaars verraai is, en wat moes veg vir haar kinders tydens n egskeiding.Die skrywer verskaf nuwe en minder bekende feite oor Diana en belig diep omstrede insidente in haar lewe Die finale en opspraakwekkende ondersoek na haar dood wat in 2008 afgehandel is, word ook volledig gedek.Diana Van fe prinses tot tragiese ikoon is die verhaal van die liefling van die w reld en die alleen mens in haar paleis Dit gee aangrypend weer hoe sy gepoog het om die Britse koningshuis meer menslik te maak sodat hulle kon identifiseer met die behoeftes van gewone mense Dit is bowenal die verhaal van n vrou in haar liefde verlaat, maar wat self nooit opgehou het om liefde te gee nie.

    • [PDF] Download ☆ Diana: Van Feëprinses tot Tragiese Ikoon | by ☆ Magda Cronjé
      362 Magda Cronjé
    • thumbnail Title: [PDF] Download ☆ Diana: Van Feëprinses tot Tragiese Ikoon | by ☆ Magda Cronjé
      Posted by:Magda Cronjé
      Published :2020-02-16T18:02:43+00:00

    About "Magda Cronjé"

      • Magda Cronjé

        Magda Cronjé Is a well-known author, some of his books are a fascination for readers like in the Diana: Van Feëprinses tot Tragiese Ikoon book, this is one of the most wanted Magda Cronjé author readers around the world.


    684 Comments

    1. Die boek is boeiend maar tog gemaklik om te lees. Die feit dat dit die eerste Afrikaanse biografie van Diana, die Prinses van Wallis, in Afrikaans is, is beslis 'n bonus vir enige Afrikaanssprekende Diana-aanhanger. Sodra ek klaar gelees het sal ek verder opdateer.


    Leave a Reply